Welkom by die Instituut vir Vroue- en Genderstudie
Die Instituut vir Vroue- en Genderstudie voorsien dat ons deur die bevordering van gendergeregtigheid en vroue se menseregte daartoe sal bydra om armoede onder vroue in Suidelike Afrika uit te wis en dat ons ‘n kultuur van verdraagsaamheid, diversiteit en demokrasie sal opbou. Om dit te bereik, begin die Instituut met ‘n program om opleiding, navorsing en publikasies oor gender en transformasie saam met verwante departemente, sowel as kollegas en insethouers van die burgerlike samelewing, regering, plaaslike gemeenskappe en sleutel individue, te bevorder.
Op ons webwerf is daar inligting oor die Instituut, sy aktiwiteite en genderkwessies. U kan artikels oor ons huidige navorsingsbelangstellings en gemeenskapsprojekte lees en aflaai.
Vir meer inligting, kontak:
Marinda Maree
Die Instituut vir Vroue- en Genderstudie
Geesteswetenkappegebou Kamer 20-17.2
Universiteit van Pretoria
PRETORIA
0002 marinda.maree@up.ac.za
Tel: (+27) 12 420 3898
Nuus
Die Nasionale Biodiversiteit- en Sakenetwerk amptelik geloods - 21/05/2013
Die Nasionale Biodiversiteit- en Sakenetwerk van Suid-Afrika is op 15 Mei 2013 amptelik by die Gordon Institute of Business Science (GIBS) in Sandton geloods.
Die Universiteit van Pretoria is deur dr Claudious Chikozho en me Anesu Makina, albei van die Albert Luthuli Sentrum vir Verantwoordelike Leierskap (ALSVL), asook prof Don Cowan van FABI verteenwoordig.
[Lees Meer]
TuksGholf-oefensentrum amptelik geopen by die Universiteit van Pretoria - 17/05/2013
Die Universiteit van Pretoria is trots op sy welbekende prestasies op verskeie sportterreine. Hierdie prestasies kan toegeskryf word aan die Universiteit se sportfasiliteite wat van die beste onder Suid-Afrikaanse universiteite is. Nou het die Universiteit, deur TuksSport en die high performance centre (hpc), ’n verdere stap gedoen deur amptelik ’n gholf-oefensentrum te open.
[Lees Meer]
’n Kontinentale Leierskapstransformasieprogram geloods - 15/05/2013
Die Afrika-unie se Nuwe Vennootskap vir Afrika-ontwikkeling (NEPAD), die Verenigde Nasies se ontwikkelingsprogram (UNDP) en die Albert Luthuli Sentrum vir Verantwoordelike Leierskap (ALSVL) het onlangs ’n ronde tafel geleentheid aangebied met die doel om ’n kontinentale leierskapstransformasieprogram te loods.
[Lees Meer]
The aims were to assist civil society organisations in developing digital data recording tools for sexual offenses cases and 2) to conduct a monitoring and evaluation of the criminal justice process for sexual offenses.
Assessment of Gender Mainstreaming and Sexual Harrassment at the University of Pretoria
Finally we are collaborating with the Centre for Human Rights and the Centre for the Study of AIDS in conducting a gender audit at the University of Pretoria