English |  Afrikaans |    
  
Departement Arbeidsterapie

Welkom by die Arbeidsterapie Departement 

 

Arbeidsterapie is die kuns en wetenskap om mense met aktiwiteitsbeperkinge te begelei sodat hulle die belangrike daaglikse aktiwiteite (self-sorg, vryetyd en werkstake) kan uitoefen.  Die doel is om funksionele vermoëns te bevorder sodat mense optimaal in hulle gemeenskappe kan deelneem.

 Arbeidsterapie word aan mense voorsien wat ‘n risiko loop van uitvoeringsdisfunksie byvoorbeeld mense met ontwikkelingsagterstande of leergestremdhede, asook fisiese en/of psigo-sosiale disfunksies.

Lees meer oor die departement

 

 

Nuus

Walking to wellness - 30/04/2013
Vanaf Departement Arbeidsterapie

Great excitement reigned in Mamelodi on Friday, 15th February 2013, when the fourth year occupational therapy (OT) students of the University of Pretoria decided to paint Mamelodi a bright red; metaphorically of course.

[Lees Meer]