University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
SAGP 2012 Kongres
 

     
 

 SAAB 2012 Verwelkoming

Die 38ste jaarlikse kongres van die Suid-Afrikaanse Genootskap van Plantkundiges (SAGP) word aangebied deur die Departement Plantkunde by die Universiteit van Pretoria. Die tema van die kongres is “Plante en Samelewing”.

 
       
     
 
 

Nuus

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu by doktorale verdediging van eerste graad wat gesamentlik deur UP en Vrije Universiteit van Amsterdam toegeken word - 22/04/2014
Ter viering van die eerste graad wat gesamentlik deur die Universiteit van Pretoria (UP) en die Vrije Universiteit van Amsterdam (VU) toegeken word, het Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu op 9 April 2014 die PhD-verdediging van Jacob Meiring, ín graduandus van UP se Fakulteit Teologie, by die VU in Amsterdam bygewoon.
[Lees Meer]
 
Hellmann Worldwide Logistics Suid-Afrika se '# MoreWithLess' gedeelde waarde strategie bemagtig Universiteit van Pretoria studente - 22/04/2014
Hellmann Worldwide Logistics Suid-Afrika het kragte saamgesnoer met die Departement Ondernemingsbestuur om in die 21ste eeuse Ďkennisí-ruilmiddel te belÍ deur hul Ď#MoreWithLessí gedeelde waarde strategie. Hierdie belegging is daarop gemik om tien BCom (Ondernemingsbestuur)-e-sake-studente wat hoogs innoverende en kreatiewe sosiale media inisiatiewe voorgelÍ het, deur beurse en internskappe vir een akademiese jaar aan UP te bemagtig, om sodoende wÍreldklas-graduandi op te lewer.
[Lees Meer]
 
UP graduandus in argitektuur wen gesogte nasionale toekenning - 22/04/2014
Heidi van Eeden, ín oud-Tukkie, is verlede week aangewys as die algehele wenner van die 27ste Nasionale Corobrik Argitektuurstudent van die Jaar-toekenning. Dit is die sewende keer dat ʼn U.P. student hierdie toekenning ontvang. Vorige wenners was Braam de Villiers (1994), Christiaan van Niekerk (2002), Gerald Schulz (2004), Cilliť Malan (2005), Marinda Smalberger (2007) en Clifford Gouws (2012).
[Lees Meer]
 
Die wÍreld na 2015 Ė is hoŽr onderwys gereed daarvoor? - 17/04/2014
ĎOns slaag baie goed daarin om met ín geleerde gehoor te kommunikeer, maar een van ons uitdagings is om te leer hoe om daardie inligting aan ín breŽr gehoor, oftewel die algemene publiek, oor te dra. Daar is beslis ruimte vir ons [universiteite] om meer in diť verband te doen.í Dit was die antwoord van prof Cheryl de la Rey, Visekanselier en Rektor van die Universiteit van Pretoria (UP), op een van die vrae wat as deel van ín nuwe internasionale veldtog deur die Vereniging van Gemenebesuniversiteite (ACU) gestel is.
[Lees Meer]
 
UP ideaal geposisioneer om ín bydrae te lewer - 17/04/2014
Afrika-universiteite het ín belangrike rol te speel in die kontinent se transformasie en die Universiteit van Pretoria (UP) is ideaal geposisioneer om so ín bydrae te lewer.
[Lees Meer]
 
Belastingkundige vir ín Onderwysinnovasie-toekenning genomineer - 15/04/2014
'n Senior dosent in die Departement Belasting, me Theresa van Oordt, is vir 'n Laureaattoekenning vir Onderwysinnovasie benoem.
[Lees Meer]
 
Prof Tiaan de Jager plaas omgewingskwessies in Afrika in perspektief in GenŤve - 15/04/2014
Prof Tiaan de Jager, Adjunkdekaan: Navorsing in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en Direkteur van die Universiteit van Pretoria se Sentrum vir Volhoubare Malariabeheer, is ín kundige op die uitwerking van farmaseutiese middels wat in Afrika in die omgewing teenwoordig is. Dit is op grond van diť kundigheid dat hy deur die Duitse Federale Regering se Beskermingsagentskap en die Verenigde Nasies Omgewingsprogram (UNEP) genooi is om hulle oor hierdie saak toe te spreek.
[Lees Meer]
 


SAGP 2012 Kongres Foto