English |  Afrikaans |    
  
Alumni

TuksAlumni Kos- en Wyngilde

Alumni kuier gereeld baie lekker tydens die Kos- en  Wyngilde se wynproegeleenthede.  Die komitee het inderdaad die glorie en gewildheid van weleer in 2007 laat herleef met die herlewing van dié Gilde.

Die komitee is: 

Kontak asseblief vir Vuyo Ntloko, tel. 012 420 3912 of vuyo.ntloko@up.ac.za vir meer besonderhede.

Vorige funksies


Proe en ete met Darling Kelders -  22 Julie 2011


   
Tjaart Coetzee en Vuyo Ntloko van die         Abé Beukes van Darling Kelders en Tinus van Niekerk, chairpeson
TuksAlumni-kantoor.                                      voorsitter van die Alumnikos- en Wyngilde.      

   
Pieter en Susan Oelofse.                                                 Leavit Mkansi en Constance Letshoo.




Proe van SA-wyne en Franse vonkelwyne - 4 Junie 2010


Die reëlingskomitee:
Tinus van Niekerk, Vuyo Ntloko, Oppel Greeff
   
Johan en Somarie Grey                                                Sienie en William Conradie


Valentynsete - 12 Februarie 2010  

 
Die Visekanselier en Rektor, prof Cheryl de la Rey (tweede van links) staan
hier saam met Eldridge Johnson (links) en mev en prof Oppel Greeff.



Jannie en Sunelle Rossouw geniet 'n glasie vonkelwyn tydens die 
Valentynsete. 



Afrika-kookkuns en -snoekbraai met wynproe van Hermanus-Pietersfonteinwyne: 15 Mei 2009
 
 

     
Vuyo Ntloko (TuksAlumnikantoor),                          Patricia Mcquire, Carol Siwa en Yolanda Bekeur
Deon Stals en Karin Vermeulen



 Dr Erwin Lingenfelder agter die snoekbraairooster

 

Kos- en Wyngilde bied 'n Valentynsete aan: 11 & 12 Februarie 2009

       
Mimi Coertse en John Roos (links) en Peter Mello en Sebotseng Malebye (regs) het die Valentynsete bygewoon.
 


Die Valentynsete is by Eat @ UP op die Hatfieldkampus aangebied.








 

  /sitefiles/Image/TuksAlumni/resized.cropped.NAP.VW beetle.jpg