English |  Afrikaans |    
  
Meer oor UP

Uitnemende Preseteerders 2011

Akademies en NNS-gegradeerde Navorsers van die Universiteit van Pretoria

 

Die Universiteit van Pretoria se Toekennings vir Akademiese Presteerders is ‘n geleentheid vir die erkenning van die uitnemende onderrig en navorsing wat tot ons posisie as een van Suid-Afrika se voorste universiteite bydra. In ’n Universiteit waar hoogstaande gehalte in al ons aktiwiteite die daaglikse norm is, is die assessering van akademiese uitnemendheid in onderrig en navorsing ’n ingewikkelde saak. Ten einde waarlik uitsonderlike prestasie te identifiseer, maak ons onder andere staat op portuurbeoordeling, wat wêreldwyd as die goudstandaard in assessering van akademiese gehalte erken word.
Lees meer

 Kanselierstoekenning in die Kategorie Navorsing


 

Uitnemende Akademiese Presteerders


 
 
 
 

 

Uitnemende Jong Navorsers 


 

NNS-gegradeerde Navorsers