Die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoelinisiatief (SARChI)
Die Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoelinisiatief (SARChI) is 'n menslike intervensie van die regering van Suid-Afrika wat deur die Departement Wetenskap en Tegnologie en die Nasionale Navorsingsraad (NNR) gelei word. Dit is ontwerp om die wetenskaplike navorsingsbasis van die land noemenswaardig uit te brei sodat dit relevant sal wees ten opsigte van nasionale ontwikkeling en Suid-Afrika sal ondersteun om 'n intenasionaal kompeterende globale kennis ekonomie te word. Lees meer
|