English |  Afrikaans |    
  
Alumni

TuksAlumni-dansgroep


Alumni uitgenooi om dansklasse te neem 

Bal- en Latyns-Amerikaanse dansklasse word vir alumni in die Springboksaal by die Sportsentrum deur Dave Campbell aangebied. Die klasse vind op Dinsdae van 18:00 tot 19:00 plaas. Die klasse het reeds op 19 Februarie begin, maar alumni kan steeds aansluit. Die registrasiefooie beloop R500 en klasfooie is R300 per semester. 

TuksAlumni se dansgroep word in samewerking met  TuksDans, die studentedansgroep, op LC de Villierssportterrein aangebied.

 


Kontak die voorsitter, Ashley Rainer, by 084 208 2404, chair@tuksdance.co.za vir meer besonderhede. 


Meer inligting oor TuksDans is beskikbaar by www.up.ac.za/dance


In samewerking met:




















  /sitefiles/Image/TuksAlumni/Rzed.SemiformeleDans.13Mei08.jpg       /sitefiles/Image/TuksAlumni/Rzed.ROK.SemiformeleDans.13Mei08.002.jpg