University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
KliŽntedienssentrum

 

Nuus

UP handhaaf derde posisie in Webometrics-ranglys - 13/08/2014
Vanaf KliŽntedienssentrum

Volgens die mees onlangse Webometrics-ranglys vir universiteitswebtuistes wat deur die Cybermetrics vrygestel is, het die Universiteit van Pretoria sy posisie as derde in Suid-Afrika en vierde in Afrika behou. Die graderings word gedoen deur ín onafhanklike, objektiewe, oop wetenskaplike oefening wat sesmaandeliks deur die Cybermetrics Lab (Spaanse Nasionale Navorsingsraad, CSIC) onderneem word ten einde betroubare, veeldimensionele en nuttige inligting oor die prestasie van universiteite van oor die hele wÍreld te verskaf.

[Lees Meer]

Features


TuksSport

Feitegids 2014


Volg UP by: