Sekretariaat
Die Sekretariaat staan die Registrateur by in die lewering van ‘n professionele sekretariaatfunksie aan die Raad, Raadskomitees en Hoofbestuur, ten einde sodanige strukture se besluitnemingsproses te fasiliteer en die besluite te bestuur.
Klik hier vir inligting oor die UP Raad en Hoofbestuur.
|