University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Instituut vir Internasionale Reg en Regsvergelyking in Afrika

Huidige Nuus

WÍrelddebat oor nuwe wapens neem ín aanvang by UP
Louise de Bruin
Gelaai op 25 Jun 2014

ín WÍrelddebat oor die ontwikkeling van toenemend outonome wapenstelsels Ė soms moordrobotte genoem Ė het verlede jaar losgebars. Hierdie ontwikkeling beteken dat rekenaars in plaas van mense sal besluit wie geteiken moet word en wanneer enige mag tydens oorlog en ook tydens wetstoepassing uitgeoefen moet word. Prof Christof Heyns, professor in regsgeleerdheid aan die Universiteit van Pretoria, het in Mei 2013 die aangeleentheid op die sakelys van die Verenigde Nasies se Menseregteraad geplaas. Prof Heyns is die VN se spesiale rapporteur oor buiteregtelike, onmiddellike en arbitrÍre teregstelling.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
LLM in Public International Law Specializations 2015
Deur Institute for International and Comparative Law in Africa
Gelaai op 13 Aug 2014

The Institute for International and Comparative Law in Africa in collaboration with the Department of Public Law of the Faculty of Law, University of Pretoria is calling for applications to the Facultyís LLM in Public International Law.

[Lees Meer]

«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to Institute for International and Comparative Law in Africa's news feed