English |  Afrikaans |    
  
Instituut vir Internasionale Reg en Regsvergelyking in Afrika

Instituut vir Internasionale Reg en Regsvergelyking in Afrika


Die Instituut vir Internasionale Reg en Regsvergelyking in Afrika, gehuisves in ‘n opgeknapte dubbelverdieping huis langs die Regsgebou op die Hatfield kampus, het sy deure in Januarie 2011 oopgemaak.

Die doel van hierdie navorsingsinstituut is om die internasionale netwerke wat die Fakulteit oor die jare in die buiteland - en veral in die ander lande van Afrika - opgebou het, te versterk en om ‘n bydrae tot die ontwikkeling van die reg in Afrika te maak. Navorsers oor die reg en regshervorming in Afrika, veral op regsvergelykende en internasionale vlak, sal in die Instituut werk en met die Instituut skakel.

Professors Erika de Wet en Christof Heyns is aangestel as Mede-direkteure.

 

Nuus

Call for applications: LLM in Public International Law Specialisations - 31/05/2013
Vanaf Instituut vir Internasionale Reg en Regsvergelyking in Afrika

The Institute for International and Comparative Law in Africa in collaboration with the Department of Public Law of the Faculty of Law, University of Pretoria is calling for applications to the Faculty’s LLM in Public International Law.

[Lees Meer]