English |  Afrikaans |    
  
Dramadepartement

Vir kennisgewing aan huidige studente


Gelaai op 18 Desember 2008

Huidige studente moet kennis neem van die volgende twee aankondigings.

Departementele inskrywings vir die 2009 Grahamstadse Kunstefees het gesluit. Geen verdere aansoeke sal oorweeg word nie.

Tutorpos-aansoeke sluit op 21 Januarie 2009. Derdejaar- en honneursstudente het tot dan om hul aansoeke vir die pos, bestaande uit 'n kort motiveringsbrief, in te handig om vir die pos oorweeg te word.



Bookmark this page: