University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Dramadepartement

"Streetlights" skyn vir Presidensie

Deur Chris Broodryk

Gelaai op 23 April 2012

'n Trotse rolverdeling
'n Trotse rolverdeling

Die Dramadepartement is genooi om deel the neem aan die presidensie se Vryheidsdagvieringe op 16 April.

Die departement het uittreksels uit Napo Masheane se "Streetlights with Lips" gekies om as deel van die gebeurtenis aan te bied. Die opvoering het baie gehoorreaksie ontlok en die presidensie self het positiewe terugvoor gelewer. Geluk aan die "Streetlights" rolverdeling en baie dankie aan UP Kunste wat vir ons die stel vervoer het.

Bookmark this page: