University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Akademiese Administrasie

Administrasie kennisgewings (Argief)

Akademiese Admin: Nuwe tegnologiese ontwikkelings
Academic Administration / Akademiese Administrasie
Gelaai op 23 Dec 2010

Die jaar 2011 word ingelui deur talle nuwe tegnologiese ontwikkelings. Ons hoop dat dit al teen hierdie tyd aan u bekend is dat die Universiteit van Pretoria ʼn nuwe Studente-administratiewe stelsel ontwikkel het en alreeds gedeeltelik in produksie geplaas het gedurende 2010.

[Lees Meer]

 
«Terug na die huidige nuus