English |  Afrikaans |    
  
Departement Pediatrie en Kindergesondheid

MIV se agteros kom ook in die kraal

Deur Philip Snyman

Gelaai op 16 Februarie 2011

MIV-geïnfekteerde kinders daag nog steeds te laat op vir MIV-behandeling. Hierdie siekte veroorsaak 'n al hoe groter las binne die plaaslike pediatriese gemeenskap.

Lees die volledige Pediatriese MIV jaarverslag vir 2010 op die Pediatriese Infeksiesiektes webblad vir Kalafong Hospitaal.


Bookmark this page: