English |  Afrikaans |    
  
Dramadepartement

Welkom by die Dramadepartement

Ons Departement sal jou al die nodige vaardighede aanleer om in die mededingende dramawêreld te oorleef!

Die Dramadepartement bring ongeveer 17 produksies per jaar na die planke. Party van hierdie produksies is groter as ander. Ons neem ook elke jaar 'n produksie na die Grahamstadse Kunsfees. Dit sluit uit die verpligte regie van die honneursstudente en die jaarlikse Krêkvars Kunsfees wat 'n hoogtepunt op die UP-kalender is. Hier kry studente die geleentheid om die vertonings wat hulle ontwikkel, geskryf en regie van gedoen het, op te voer.

Deur Drama te kom swot gryp jy die geleentheid aan om jou akademiese en kreatiewe vaardighede te ontwikkel. Loer gerus rond om te sien wat ons alles aanbied. 
 

Nuus

Dramadepartment bied twee teatergunstelinge aan - 15/05/2013
Vanaf Dramadepartement

Die Dramadepartement bied met trots twee teatergunstelinge aan: Pantagleize (17-22 Mei) en The Glass Menagerie (24-29 Mei).

[Lees Meer]

Information for artists - 05/04/2013
Vanaf Krêkvars

The Krêkvars Criteria for productions is now available.

[Lees Meer]

Entry Forms for productions available for 2013 - 20/03/2013
Vanaf Krêkvars

The Entry Form for the 2013 Krêkvars Student Arts Festival is now available.

[Lees Meer]