|
EFK (Erfenis- en kultuurtoerisme) Nagraadse Modules
EFK 752: Tendense in erfenis- en kultuurtoerisme
Praktiese toepassing van erfenis- en kultuurtoerisme, interaksie tussen die toeris en die gasheergemeenskap, spesialisgebiede, bestuur van kampustoere.
EFK 754: Toerismenavorsing en metodologie
Navorsingsgebiede, benaderings en verskillende navorsingsmetodes.
Die interafhanklikheid tussen museums en toerisme; die aard van Suid-Afrikaanse museums, beleid en kliëntontleding.
EFK 757: Skripsie
’n Skripsie oor ’n erfenis- en kultuurtoerisme-onderwerp.
EFK 800: Eksaminering
Eksaminering (soos voorgeskryf deur die Departementshoof), wat onder meer werksopdragte/seminare, toetse en kort kursusse kan insluit.
EFK 890: Verhandeling
’n Verhandeling oor ’n goedgekeurde onderwerp van erfenis- en kultuurtoerisme.
EFK 895: Mini-verhandeling
’n Miniverhandeling oor ’n goedgekeurde onderwerp van erfenis- en kultuurtoerisme.
EFK 900: Eksaminering/Aanbieding van die tesis
EFK 990: Tesis
’n Tesis oor ’n goedgekeurde onderwerp van erfenis- en kultuurtoerisme.
|