English |  Afrikaans |    
  
Fakulteit Teologie

Belangrike inligting vir navorsers

Voordat u met u studies begin lees asb die toepaslike beleide van UP wat die etiese goedkeuringsprosesse binne die fakulteite rig.

Rt 429/99   Code of Ethics for Research (slegs in Engels beskikbaar)
S 4083/00 (aangepas)   Policy and Procedures for Responsible Research (slegs in Engels beskikbaar)
Rt 306/07   Policy for the Preservation and Retention of Research Data (slegs in Engels beskikbaar)
S 4726/09 (aangepas)   Plagiaatvoorkomingsbeleid (Kantoor van die Registrateur)

1. Die evaluasievorm is vir jou inligting en hoef nie ingedien te word nie, dit is hoe jou voorstel geëvalueer word.

2. Die aansoekvorm moet met sorg voltooi word, dui asb. aan as iets nie van toepassing is nie. Heg ook alle relevante dokumente aan.

Let op na punt 9, jy moet self so ‘n vorm opstel (riglyn aangeheg).

3. Die vorm en dokumente soos vraelyste sowel as ‘n voorstel moet elektronies ingedien word (in Word format. GEEN geskandeerde dokumente nie, asseblief).Maak seker jy en jou studieleier het elektronies geteken.

Die handtekening is 'n geskandeerde handtekening nie net 'n getikte naam nie.

4. Kontak vir enige vrae:

Daleen Kotze
Telefoon: +27 12 420 2348
E-pos: daleen.kotze@up.ac.za

1. Kriteria vir evaluasie
2. Aansoekvorm
3. Briefhoof

4. Riglyne: Ingeligte toestemming