AANDBUSSE NA SUNNYSIDE EN ARCADIA
Jordan Griffiths
Gelaai op 22 Oct 2012
Geagte Studente
Neem asseblief kennis dat die VSR daarin geslaag het om die nodige geld te bekom om saans ’n loodsbusdiens beskikbaar te stel aan studente wat in Sunnyside en Arcadia en omgewing woon.
[Lees Meer]
|
Aankondiging van die Verkiesing van die Studenteparlement
SRC
Gelaai op 11 Sep 2012
Hiermee word bekendgemaak dat die Studenteparlementsverkiesing vir 2013 op 17 Oktober 2012 sal plaasvind.
[Lees Meer]
|
Verlengde Biblioteekure en Additionele Studiesentrums
Jordan Griffiths
Gelaai op 12 Jun 2012
BELANGRIKE AANKONDIGINGS vir studente op die Hatfield en Groenkloofkampusses aangaande die verlenging van biblioteekure en addisionele studiesentrums.
[Lees Meer]
|
UP VSR-vervoeropname
Jordan Griffiths
Gelaai op 23 May 2012
Die 2012 Verteenwoordigende Studenteraad wil vasstel waar die Universiteit van Pretoria ’n nuwe busdiens vir studente wat naby aan die Kampus woon, kan instel. Hieronder volg ’n kort opname oor die areas waar die grootste aantal studente woon wat vervoer van en na die Kampus benodig.
[Lees Meer]
|
Bekendstelling van die Universiteit van Pretoria-selfoontoepassing: 24 Mei 2012
Education Innovation
Gelaai op 22 May 2012
Dit is 'n voorreg om die bekendstelling van twee selfoontoepassings aan te kondig. U word na die bekendstelling van die UP- en clickUP-selfoontoepassings uitgenooi.
[Lees Meer]
|
VSR Bystandsfonds ken handboeke toe
Mthokozisi Nkosi
Gelaai op 04 May 2012
Die Verteenwoordigende Studenteraad wil graag al 88 studente wat deur die pasgestigde VSR Bystandsfonds handboeke toegestaan is, gelukwens.
[Lees Meer]
|
Kry Afslag deur die Student Laptop Initiative
SRC
Gelaai op 02 May 2012
Dink jy dit is tyd om ’n skootrekenaar te koop, of om jou bestaande masjien op te gradeer? Wel, dear ’n student of personeellid by die Unversiteit van Pretoria te wees kan jou help om geld te spaar deur die Student Laptop Initiative.
[Lees Meer]
|
Nuwe Internetkostemodel
IT
Gelaai op 18 Apr 2012
'n Nuwe kostemodel vir Internetverbruik is goedgekeur en sal ”gratis” onbeperkte Internetbandwydte aan alle personeel en nagraadse studente beskikbaar stel.
[Lees Meer]
|
Tukkie Trots 2011
The SRC
Gelaai op 27 Sep 2011
Weet jy waar Oom Gert vandaan kom, hoekom lentedag daar is en weet jy hoekom mens onder Ingenieurswese 1 deur kan sien?
[Lees Meer]
|
VSR kantoorure in die Piazza
Duncan Platt
Gelaai op 05 Apr 2011
Die Verteenwoordigende Studenteraad sal hierdie Donderdag (7 April) in die Piazza wees om navra wat studente het te beantwoord.
[Lees Meer]
|
| |
| Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar: |
| |
SRC Donate a Textbook Campaign
Deur The SRC
Gelaai op 26 Oct 2011
444 Textbooks donated!!! We can do more.
[Lees Meer]
|
SRC Donate-a-Textbook Campaign
Deur The SRC
Gelaai op 14 Oct 2011
The Donate-a-Textbook campaign aims to help students who cannot afford textbooks.
[Lees Meer]
|
Making a Difference.
Deur The SRC
Gelaai op 14 Oct 2011
Kelebogile Mokgabudi is making a difference.
[Lees Meer]
|
| «Terug na die huidige nuus |