|
Beplande skenkings en erflatings
Beplande skenkings
Die beplande skenkings is toekomstige skenkings van versekerings- en uitkeerpolisse, eiendom en ander waardevolle bates.
Erflatings
Jy kan UP ondersteun met ’n erflating in jou testament. Party mense het byvoorbeeld besluit om ’n beurs te stig ter herinnering aan ’n kind, ouer of huweliksmaat, of selfs in hul eie naam.
Klik hier om die erflatingsbrosjure te sien.
|