Kontant
Kontant is dikwels die maklikste manier om ’n skenking te maak. Hierdie skenkings kan in die vorm van geld, of, verkieslik, tjeks wees.
Deponeer geld direk in die Universiteit se bankrekening.
Kontak die Departement Institusionele Bevordering vir die verwysingsnommers en bankbesonderhede.
Ons aanlyn oordragfasiliteit is ongelukkig onder konstruksie.
|