English |  Afrikaans |    
  
Bevordering: Fondswerwing

Maniere waarop jy kan gee

Jy kan die Universiteit ondersteun deur nou of later ’n skenking te maak. Kies ’n skenkingsopsie wat jou sak en behoeftes die beste pas.


Maak ’n skenking of skakel die Departement Institusionele Bevordering (DIB) vir meer inligting oor ons produkte en dienste. Ons sal jou bydrae struktureer in oorleg met jou finansiële en regsadviseurs.