English |  Afrikaans |    
  
Departement Institusionele Bevordering

Voordele vir maatskappye en sake-ondernemings

  • Punte vir SEB-puntelyste
  • Moontlike vermindering van belastingverpligtinge
  • Die uitbreiding van markbewustheid onder die studente, alumni en adademici van UP – ’n invloedryke teikengehoor!
  • Versterking van jou korporatiewe maatskaplike burgerskap
  • Sinchronisasie van jou navorsing en ontwikkeling met ons huidige navorsingsprogramme
  • Voldoening aan besigheids- en korporatiewe maatskaplike beleggingsdoelwitte
  • In-natura skenings van uitgevaseerde voorraad
  • Werwing van talentvolle beroepslui  
  • Geleentheid om voordeel te trek uit ons gevestigde gemeenskapsnetwerk  
  • Verbetering van jou menslike hulpbroninisiatiewe, soos werknemerbystand en vrywilligersprogramme