English |  Afrikaans |    
  
Departement Institusionele Bevordering

Voordele vir alumni en vriende van UP

  • Gebruik van die Universiteit se biblioteek en sekere ander fasiliteite  
  • Afslag by sekere ondernemings  
  • Moontlike vermindering van belastingverpligtinge  
  • Voortlewing van die herinnering aan ’n geliefde deur ’n skenking aan ’n beursfonds te maak
  • Behoud van die kwaliteit van jou graad en die reputasie van ons alumni as bekwame beroepslui