English |  Afrikaans |    
  
Departement Genetika


Die Departement Genetika is gestig in 1952 by die Universiteit van Pretoria as deel van die destydse Fakulteit van Landbou. Oor die jare het ons in krag en grootte gegroei tot n lewenskragtige, navorsings aktiewe, genetika fasiliteit met 'n sterk akademiese focus. Die Departement vorm tans deel van die Fakulteit: Natuur-en Landbouwetenskappe, en word gehuisves in die Landbouwetenskappe gebou op Hoofkampus in die hart van die 'Jakarandastad'.
[Lees Meer]

 

 

Nuus

CMEG Returns from the Namib Desert - 13/05/2013
Vanaf Microbial Ecology and Genomics

CMEG has returned from our field expedition to the Gobabeb Research and Training Station in the Namib Desert of western Namibia.

[Lees Meer]

The launch of the Centre for Microbial Ecology and Genomics (CMEG) - 06/05/2013
Vanaf Microbial Ecology and Genomics

The official launch of the of the CMEG will take place on 9 May 2013.

[Lees Meer]

New staff member at CMEG - 02/04/2013
Vanaf Microbial Ecology and Genomics

Dr Eloy Ferreras (PhD, Universidad Automona, Madrid) joined CMEG on 01 April. He is funded through the prestigious University of Pretoria Vice-Chancellor's Postdoctoral Fellowship program.

[Lees Meer]

Navorsers van die CMEG op pad na die Namibwoestyn - 02/04/2013
Vanaf Microbial Ecology and Genomics

Teen die einde van April 2013 sal Don Cowan ’n span van 20 lede van die Sentrum vir Mikrobiese Ekologie en Genomika (CMEG) lei op ’n weeklange veldnavorsingsprogram by die Gobabeb- Navorsings- en Opleidingsentrum in die Namibwoestyn. Hulle sal vergesel word deur navorsers van die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), die Heriot-Watt-universiteit, die Karlsruhe- Instituut vir Tegnologie en die Spaanse Nasionale Navorsingsraad (Consejo Superior de Investigaciones Científicas – CSIC).

[Lees Meer]