English |  Afrikaans |    
  

Skenk bloed

Deur SA National Blood Service

Gelaai op 23 Julie 2010

Neem 'n oomblik om lewe te gee. Gee die geskenk van lewe.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens gaan bloed by UP se Hatfieldkampus insamel. Dit sal as volg plaasvind:

Datum: 12 Augustus 2010
Plek: Hatfield-kampus, Admin-gebou, ingangsportaal
Tyd: 10:00-14:00