Tukkies wen skynhofkompetisie oor kinderregte
Gelaai op 20 September 2010
Die finale rondte in die eerste Suid-Afrikaanse Kinderreg-skynhofkompetisie is Saterdag, 18 September 2010, beslis en die TuksRegte-span, Natasha Watt en Khomotso Moshikaro, is as beste span aangewys.
Die span het ook die prys vir beste betoogshoofde ontvang en Khomotso Moshikaro het die toekenning as beste spreker ontvang.
|
|
|