English |  Afrikaans |    
  
Archery




Welkom by TuksBoogskiet

Boogskiet is ’n snelgroeiende sportsoort in Suid-Afrika. Hierdie sportsoort verg dissipline, vaardigheid, presisie en stamina. As jy iets anders op die proef wil stel, is boogskiet vir jou bedoel!

TuksBoogskiet bied boogskiet met ombuig- en saamgestelde teikens. Boogjag word nie aangebied nie. Deur die jaar is daar baie geleenthede om mededingend en sosiaal te skiet.

 

Nuus

TuksArchery Open Tournament - 08/05/2013
Vanaf Archery

TuksArchery is proud to announce the following achievements at the TUKSARCHERY OPEN TOURNAMENT held at THE BOW SHOP on 27-28 April 2013:

[Lees Meer]

TuksBoogskutters - 08/05/2013
Vanaf Archery

Suid-Afrikaanse Nasionale Para-boogskutters

[Lees Meer]