University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
TuksSport

TuksSport-nuus

BLY AKTIEF - JY IS DIT AAN JOUSELF EN JOU GELIEFDES VERSKULDIG!
Myan Subrayan
Gelaai op 08 Aug 2014

Met die koms van tegnologie en ons afhanklikheid daarvan het ons, tot ons nadeel, ons fisiese aktiwiteit begin afskeep. Hoekom stap as jy ín motor het? Hoekom uitgaan en plekke en mense besoek as jy die internet het? Die gebruik van moderne geriewe het ook ín uitwerking op ons algemene welstand. ín HPC-sielkundige, Maurice Aronstam, verskaf waardevolle insig oor die uitwerking op ons lewensgehalte.

[Lees Meer]

Tuks-atlete keer terug huistoe
Samantha Viney
Gelaai op 05 Aug 2014

Elf dae van uitstekende sport het tot ín einde gekom en ons Tuks-atlete is op pad huistoe.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
17th Confederation of Universities and Colleges of Southern Africa (CUCSA)
Deur Samantha Viney
Gelaai op 18 Aug 2014

CUCSA Games 2014

[Lees Meer]

Another Commonwealth GOLD
Deur Samantha Viney
Gelaai op 01 Aug 2014

01 August 2014
It’s day 9 of 11 in Glasgow, Scotland and another TuksSport athlete has won GOLD


[Lees Meer]

«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to TuksSport's news feed