University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
TuksSport

TuksSport-nuus

Trots UP Ė Dricus du Plessis
Myan Subrayan
Gelaai op 26 Aug 2014

Dricus du Plessis, ín BCom Landbou-ekonomie-student in sy tweede jaar aan UP, gaan geskiedenis maak wanneer hy op Saterdag 30 Augustus op 20-jarige ouderdom die jongste mededinger word vir die EFC Afrika- (Extreme Fighting Championship) middelgewigtitel in Durban se Internasionale Konferensiesentrum. Sy teenstander is die heersende kampioen, Garreth 'Soldierboyí McLellan.

[Lees Meer]

BLY AKTIEF - JY IS DIT AAN JOUSELF EN JOU GELIEFDES VERSKULDIG!
Myan Subrayan
Gelaai op 08 Aug 2014

Met die koms van tegnologie en ons afhanklikheid daarvan het ons, tot ons nadeel, ons fisiese aktiwiteit begin afskeep. Hoekom stap as jy ín motor het? Hoekom uitgaan en plekke en mense besoek as jy die internet het? Die gebruik van moderne geriewe het ook ín uitwerking op ons algemene welstand. ín HPC-sielkundige, Maurice Aronstam, verskaf waardevolle insig oor die uitwerking op ons lewensgehalte.

[Lees Meer]

Tuks-atlete keer terug huistoe
Samantha Viney
Gelaai op 05 Aug 2014

Elf dae van uitstekende sport het tot ín einde gekom en ons Tuks-atlete is op pad huistoe.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
TuksFootball shines for the University of Pretoria
Deur Samantha Viney
Gelaai op 19 Sep 2014

TuksFootball has made the University extremely proud by retaining the Varsity Sports title, said the Vice-Chancellor and Principal, Prof Cheryl de la Rey on Thursday at a function where the 2014 champions were duly honoured.

[Lees Meer]

17th Confederation of Universities and Colleges of Southern Africa (CUCSA)
Deur Samantha Viney
Gelaai op 18 Aug 2014

CUCSA Games 2014

[Lees Meer]

Another Commonwealth GOLD
Deur Samantha Viney
Gelaai op 01 Aug 2014

01 August 2014
It’s day 9 of 11 in Glasgow, Scotland and another TuksSport athlete has won GOLD


[Lees Meer]

«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to TuksSport's news feed