University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
UP Lugvaartvereniging van SA

Meer Oor Ons


Die Universiteit van Pretoria se Lugvaartvereeniging van Suid Afrika was in 2005 gestig deur ‘n paar passievolle ingenieurs studente, hulle wou a vereeniging gehad het wat die passie wat studente het vir lugvaart aan die brand te steek. Hierdie vereeniging is die studente afdeling van die “Aeronautical Society of South Africa”(gestig in 1911), wat ook ‘n afdeling is van die “Royal Aeronautical Society” (gestig in 1866).

Hierdie vereeniging se doel is die verspreiding van kennis oor die teorie en praktiese voorkoms van lugvaartkunde, vliegkuns ingenieurswese, ruimte ondersoek, en ander takke van ingenieurswese of verwante groepe kuns en wetenskappe.

Lidmaatskap sal toegeken word aan ondergraadse en nagraadse studente van die Universiteit van Pretoria, verskieslik ingenieurs studente. Die lidmaatskap na ons vereeniging is gratis en die die funksies wat gereel is nie verpligtend nie. Hierdie funksies is net vir die plesier en ontwikkeling van ons lede. Party van die funksies is oop tot mense wat nie lede is nie.

Die komitee vir 2010 is adamant laat dinge hierdie jaar gebeur, propvol spesiale gas lektors van industrie en baie meer opwindende vlieg verwante funksies.