University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Produksielogistiek

Teaterbestuur


 UP Kunste-produksielogistiek  


Die Universiteit van Pretoria beskik oor ’n wye reeks fasiliteite vir die uitvoerende kunste, waaronder die beste teaters en konsertsale in die omgewing. UP Kunste is verantwoordelik vir die effektiewe en doeltreffende bestuur en verhuring van hierdie plekke vir konserte, produksies, uitstallings en verskeie ander funksies wat deur die Universiteit se departemente asook buitegebruikers aangebied word.
 


Plekke: