University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Skool vir Gesondheidsorgwetenskappe

Welkom by die Skool vir Gesondheidswetenskappe 


Die Skool vir Gesondheidswetenskappe, wat in 2001 gestig is, bestaan uit die volgende vyf departemente:

  • Arbeidsterapie
  • Fisioterapie
  • Radiografie
  • Verpleegkunde
  • Mensvoeding
Die Skool spog met meer as 1 500 voor- en nagraadse studente, wat dit die tweede grootste Skool in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe maak.  

                        Neem 'n 360°-uitsig op ons topfasiliteit:   http://www.fullhouse.co.za/gallery/ipix/up/thumbs/healthlab_inv.jpg


 

Nuus

Symposium 2014 - 20/05/2014
Vanaf Departement Arbeidsterapie

The Annual OT Symposium: 5-6 September.

[Lees Meer]