English |  Afrikaans |    
  
Departement Ekonomie

Kortkursusse

Die Departement Ekonomie bied die volgende kortkursusse aan in samewerking met CE at UP:

Kortkursusse in Ekonometrie

Kortkursusse in Ekonomiese Analise

Vir meer besonderhede oor hierdie kursusse, verwys na CE at UP
Die African Tax Institute bied verskeie kortkursusse in Belastingbeleid en Belastingadministrasie aan.