Die Departement word saamgestel uit die volgende afdelings en subafdelings:
Telefoonnommer
·Batebeheer en Versekeringsbestuur
012 420 2731
·Begrotingsbeheer
012 420 3716
·Begrotingsbeplanning
012 420 6525
·Beleggingsbestuur
012 420 4633
·Debiteure (uitgesluit studente debiteure)
012 420 4217
·Finansiële Administrasie van Koshuise
012 420 2104
·Grootboekadministrasie - en Finansiële Administrasie en Stelselbestuur
012 420 5254
·Krediteure-administrasie
012 420 3357 / 420 3006
·Salarisadministrasie
012 420 2050
·Studente-debiteure
012 420 3111
·Studenterekeninge
-Regsversamelings
-Leningsadministrasie
012 420 3111
012 420 4059
012 420 4060
·Divisie vir Studiefinansiering
012 420 3111
Die departement bedien 50 000 studente (klas- en koshuisrekeninge) en ongeveer 6 000 voltydse en deeltydse personeellede (salarisse en belastingadministrasie).
Die departement het kontak met 7 000 diensverskaffers (krediteure) wat goedere en dienste aan die Universiteit lewer. Die departement het ook gereelde kontak met 700 debiteure wat op verskillende wyses van die Universiteit
Nuus
Die Nasionale Biodiversiteit- en Sakenetwerk amptelik geloods - 21/05/2013
Die Nasionale Biodiversiteit- en Sakenetwerk van Suid-Afrika is op 15 Mei 2013 amptelik by die Gordon Institute of Business Science (GIBS) in Sandton geloods.
Die Universiteit van Pretoria is deur dr Claudious Chikozho en me Anesu Makina, albei van die Albert Luthuli Sentrum vir Verantwoordelike Leierskap (ALSVL), asook prof Don Cowan van FABI verteenwoordig.
[Lees Meer]
TuksGholf-oefensentrum amptelik geopen by die Universiteit van Pretoria - 17/05/2013
Die Universiteit van Pretoria is trots op sy welbekende prestasies op verskeie sportterreine. Hierdie prestasies kan toegeskryf word aan die Universiteit se sportfasiliteite wat van die beste onder Suid-Afrikaanse universiteite is. Nou het die Universiteit, deur TuksSport en die high performance centre (hpc), ’n verdere stap gedoen deur amptelik ’n gholf-oefensentrum te open.
[Lees Meer]
’n Kontinentale Leierskapstransformasieprogram geloods - 15/05/2013
Die Afrika-unie se Nuwe Vennootskap vir Afrika-ontwikkeling (NEPAD), die Verenigde Nasies se ontwikkelingsprogram (UNDP) en die Albert Luthuli Sentrum vir Verantwoordelike Leierskap (ALSVL) het onlangs ’n ronde tafel geleentheid aangebied met die doel om ’n kontinentale leierskapstransformasieprogram te loods.
[Lees Meer]