UP Argief Q-Photo en Vega werkswinkels en kompetisie
Hierdie projek is in 2002 deur die UP Argief geloods met die ruimhartige borgskap van Q-Photo en Vega. Die doel is om UP studente en personeel die geleentheid te gee om hulle fotografiese vaardighede te verbeter deur gratis fotografiese werkswinkels wat deur professionele fotograwe aangebied word. Hierdie foto’s word dan deel van die UP Argief se fotografiese versameling en gee ‘n spesifieke studente gerigte dimensie aan die versameling. Verder kan studente wonderlike pryse wen.
Vier fotografiese werkswinkels word deur die jaar aangebied, elk wat op spesifieke tegnieke fokus. Elke deelnemer ontvang ‘n CD en individuele kommentaar op hulle werk, asook sertifikate van deelname.
  
2013 Werkswinkels
|
4 Mei 2013
|
Werkswinkel 1A
|
Inleiding tot digitale kameras
|
|
11 Mei 2013
|
Werkswinkel 1B
|
Gebruik van kamera's met lense
|
|
27 Julie 2013
|
Werkswinkel 2
|
"Picasso Photo book" oorsig
|
|
3 Augustus 2013
|
Werkswinkel 3
|
Komposisie
|
|
7 September 2013
|
Werkswinkel 4
|
Fotografie-uitstappie
|
Kontak die UP Argief by
012 420 3036
of email
archives@up.ac.za
om 'n plek by die werkswinkels te bespreek.
|