University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Sentrum vir VeterinÍre Wildstudies

Nuus

Ďn Robotvliegtuig is nie ín polisieman nie Ė VN-regskenner is besorg oor tegnologieŽ wat die gebruik van geweld depersonaliseer - 23/10/2014
Die Verenigde Nasies se Spesiale Rapporteur oor buitegeregtelike, summiere of arbitrÍre teregstellings, Christof Heyns, het sy kommer uitgespreek oor die toenemende gebruik van tegnologieŽ wat die gebruik van geweld depersonaliseer Ė insluitende gewapende robotvliegtuie Ė nie net op die slagveld nie maar ook by binnelandse wetstoepassing.
[Lees Meer]
 
Nuwe Sentrum vir Natuurrisiko's bekendgestel Ė 'n nuwe model - 23/10/2014
'n Nuwe Sentrum vir Natuurrisiko's in Afrika (voorheen die Aon Benfield-natuurrisikosentrum, Afrika) is onlangs aan die Universiteit van Pretoria bekendgestel.
[Lees Meer]
 
UP se Uitnemende Jong Navorser van 2014 dra bevindinge voor aan internasionale gehoor - 23/10/2014
Prof Darryn Knobel verskaf belangrike insig in die beheer en voorsienbare uitwissing van hondsdolheid. Hy het onlangs ín aanbieding oor sy werk gelewer tydens die 39ste kongres van die WÍreldveeartsenykundevereniging vir Kleindiere (WSAVA) wat in Kaapstad gehou is. Prof Knobel staan aan die hoof van UP se Fakulteit Veeartsenykunde se navorsingsgroep oor die ekologie van die hondebevolking en die epidemiologie van hondsdolheid, wat navorsing doen oor die ekologie van hondebevolkings wat eienaars het en vry rondloop in gemeenskappe met beperkte bronne, veral in kontakgebiede wat aan natuurlewegebiede grens. Die groep se doelstelling is om ín beter begrip te ontwikkel van die interaksie tussen hondebevolkingsdinamika en hondsdolheidbeheer, asook van ander aspekte van die gesondheid en welsyn van honde.
[Lees Meer]
 
Navorsing gepubliseer oor uitdagings in Suid-Afrika se landelike onderwys - 22/10/2014
ín Artikel oor navorsingsvennootskappe in die Suid-Afrikaanse landelike onderwysgemeenskap, gesamentlik geskryf deur vier personeellede van die Universiteit van Pretoria (UP) se Fakulteit Opvoedkunde, sal in die Januarie 2015-uitgawe van die bekroonde joernaal Teaching and Teacher Education verskyn.
[Lees Meer]
 
Sentrum vir Intellektuele Goederereg bied Fakulteit se tweede jaarlikse Prestige-lesing aan - 22/10/2014
Prof Esmť du Plessis, voormalige vennoot en tans senior konsultant by Adams & Adams en buitengewone professor in die Departement Privaatreg by die Universiteit van Pretoria, het die tweede jaarlikse Prestige-Lesing van die Fakulteit Regsgeleerdheid aangebied met ʼn lesing oor ďDynamics of Intellectual Property Law: Interfaces with other areas of lawĒ.
[Lees Meer]
 
Lewende Laboratorium vir Innoverende Onderrignavorsing ingestel in UP se Fakulteit Opvoedkunde - 21/10/2014
Die Lewende Laboratorium vir Innoverende Onderrignavorsing aan die Universiteit van Pretoria (Living Lab for Innovative Teaching Research at the University of Pretoria (LLITUP)), ín navorsingseenheid gemik op interdissiplinÍre navorsingsamewerking in onderrig en leer, is op 17 Oktober 2014 in UP se Groenkloofbiblioteek-navorsingsruimte bekend gestel.
[Lees Meer]
 
Bekendstelling van fotografie-uitstalling by die Universiteit van Pretoria vier AustraliŽ se bydrae tot die nuwe Suid-Afrika - 20/10/2014
Prof Cheryl de la Rey, Visekanselier en Rektor van die Universiteit van Pretoria (UP), het saam met die Minister van Vroue in die Presidensie, Susan Shabangu, en die waarnemende HoŽ Kommissaris van AustraliŽ, Chris Munn, die bekendstelling bygewoon van ín nuwe fotografie-uitstalling getitel Viering van 20 jaar van demokrasie: AustraliŽ se bydrae tot die nuwe Suid-Afrika.
[Lees Meer]