Komitees
Die Fakulteit se komiteestelsel blyk suksesvol te wees in terme van bestuur, doeltreffendheid, deelname en die implementering van die UP-beleid. 'n Belangrike bydraende faktor tot die sukses van die stelsel is die feit dat senior akademici as voorsitters van hierdie komitees optree. Alle departemente word op die komitees verteenwoordig en jong personeellede word aangemoedig om daarop te dien.
Die komitees is as volg:
Komitee
|
Voorsitter
|
| Adviesraad |
Prof Elsabé Loots |
| Departementshoofde |
Prof Elsabé Loots |
| Fakulteitsraad |
Prof Elsabé Loots |
| Komitee vir Onderrig- en Leer* |
Prof Elsabé Loots |
| Navorsingskomitee* |
Prof Stella Nkomo |
|
|
Prof Lianne Malan |
| Nagraadse Komitee* |
Prof Stella Nkomo |
| Komitee vir Navorsingsetiek |
Prof Anské Grobler |
| Finansiële Komitee |
Prof Karin Barac |
| Vaardigheidsontwikkelingkomitee |
Dr Arien Strasheim |
| Komitee vir Fakulteitaanstellings |
Prof Elsabé Loots |
| Toelatingskomitee |
Prof André Jordaan |
| Komitee vir Fasiliteitebestuur, Gesondheid en Veiligheid |
Mrs Doret van der Westhuizen |
*Benoem tot subkomitees van die Fakulteitsraad.
|