Een-week Seminare in 2011
Gesondheidspraktisyns en filosowe word uitgenooi om deel te neem aan die ope seminare selfs al is hul (nog) nie vir die Mphil-program ingeskryf nie. Bespreek u plek asseblief by erna.fourie@up.ac.za.
Vir elke module van die MPhil-program sal ‘n seminaar/besprekingsgroep gehou word wat die module se vakmateriaal sal voorstel. Studente wat nie aan hierdie seminare kan deelneem nie, kan alternatiewelik ooreenstemmende take doen.
Plek: Ouditoriumgebou, Weskoppies Hospitaal, Ketjenweg, Pretoria-Wes
Tyd: Maandag tot Vrydag van 14:00 tot 17:00
Skedule:
A) Maandag 7 Februarie 2011 tot Vrydag 11 Februarie 2011
Module: “Core concepts in philosophy & mental health”
B) Maandag 11 April 2011 tot Vrydag 15 April 2011
Module: “Ethics, values & mental health”
C) Maandag 1 Augustus 2011 tot Vrydag 5 Augustus 2011
Module: “Philosophy of science & mental health”
D) Maandag 31 Oktober 2011 tot Vrydag 4 November 2011
Module: “Philosophy of mind & mental health”
Bespreek u gratis plek by: erna.fourie@up.ac.za.
|