English |  Afrikaans |    
  
Department Menslikehulpbronbestuur

Department Menslikehulpbronbestuur Nuus en Gebeure

1ste Wêreldkonferensie oor Persoonlikheid
Department of Human Resource Management
Gelaai op 09 Apr 2013

Wanneer mens die woord ‘persoonlikheid’ noem, is die eerste ding wat by jou opkom hoe gaaf ’n mens is, of ons wonder hoe toegewyd hy is, is hy maklik om mee oor die weg te kom, is hy ongeskik of gaaf, hardwerkend of lui en so aan. Eintlik is daar veel meer aan persoonlikheid as wat op die oog af blyk.

Dit is presies waarom die Personality Psychology Foundation die 1ste Wêreldkonferensie oor Persoonlikheid gehou het.

[Lees Meer]

 
«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to Department of Human Resource Management's news feed