University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Department Menslikehulpbronbestuur

Nuus

Navorsing oor leierskapontwikkeling, gender en ras wen toekenning vir beste referaat
Department of Human Resource Management
Gelaai op 21 Jul 2014

Clifford Pierre Lewis, ín voormalige meestersgraadstudent aan UP en tans ín doktorale student aan Queen Mary Universiteit in Londen, VK, het die toekenning vir die beste referaat ontvang by die 7de Internasionale Gelykheid, Diversiteit en Insluiting Konferensie wat in Junie 2014 by die Technische Uni Universitšt MŁnchen in Duitsland plaasgevind het.

[Lees Meer]

UP se dr Paul Smit uitgenooi om referate by toonaangewende universiteite te lewer
Department of Human Resource Management
Gelaai op 09 May 2014

Die 1ste MultidissiplinÍre Spitsberaad van Globale en Internasionale Navorsingsverenigings gaan gedurende Mei 2014 by die Lomonosov Moskou Staatsuniversiteit in Rusland gehou word. Dr Paul Smit, van die Departement Menslikehulpbronbestuur, is genooi om ín referaat by die spitsberaad te lewer.

[Lees Meer]

 
«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to Department of Human Resource Management's news feed