English |  Afrikaans |    
  
Department Menslikehulpbronbestuur

Departement Menslikehulpbronbestuur: PhD-groep vir 2011

Gelaai op 09 Maart 2011

Agter: Prof Stella Nkomo, Prof Deon Meiring, Prof Yvonne du Plessis (PhD programkoördineerder, Dept MHB), Ngao Motsei (PhD Organisasiegedrag OG) Lucille Greeff PhD OB, Jeanne Olivier PhD OB, Yvonne Joubert PhD Bedryfsielkunde (BDO), Adi Barnard (PhD IP). Voor: Tanya Krause (PhD IP), Mfaniselwa Temba PhD IP; Chantal Beukes PhD OB

Die Departement Menslikehulpbronbestuur het aan die begin van Februarie 2011 die PhD-groep vir 2011 verwelkom.

Die geregistreerde studente het op Saterdag 5 Februarie 2011 die eerste oriënteringswerkswinkel in die Departement se Raadsaal bygewoon. Prof Yvonne du Plessis, ’n dosent in die Departement, het ’n oorsig gegee oor wat die studente gedurende die kursus kan verwag. Prof Stella Nkomo, ’n navorsingsprofessor in die Departement, het haar kennis oor hoe om ’n uitmuntende skolier te word, gedeel.

Bookmark this page: