Studente beurshouers
Alle studente wat met beurse studeer, moet skriftelike bewys lewer van die toekenning van die betrokke beurs.
Dit moet ingedien word voor registrasie by die Kliëntedienssentrum (Studente-rekeninge).
Die dokument moet die spesifieke bedrag aandui wat toegeken is.
Kliek asseblief hier vir die vereiste vorm.
|