University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
UP Kunste

Nuus & gebeure (Argief)

Koffie dien as inspirasie vir “Evolution of 4” strykkwartet konsert
Pamela Oosthuizen
Gelaai op 05 Jun 2013

Dinamiese strykkwartet Evolution of 4 bied eerskomende Sondag 9 Junie om 15:00 in die Musaion, Universiteit van Pretoria, ‘n interessante vermenging van kaffein-geinspireerde repertorium.

[Lees Meer]

UP Kunste bied aan: November-Kerskonsert met Rina Hugo en Dwald van Solms
UP Arts
Gelaai op 18 Oct 2012

'n Betowerende Kerskonsert met Rina Hugo, Dewald van Solms, Ockie Vermeulen en die Hoërskool Wonderboom Koor

[Lees Meer]

UP Kunste bied aan: Nege akoestiese kitaar-legendes
UP Arts
Gelaai op 19 Sep 2012

Kom ervaar die grootste akoestiese kitaar-konsert wat Pretoria in ʼn lang tyd beleef het!
Al ooit gewonder hoe klink nege akoestiese kitare saam op een verhoog? En daarmee saam, ses stemme wat van die grootste kitaartreffers sing? Beleef dit op Donderdag 27 September in die Aula, Universiteit van Pretoria, in ʼn konsert deur die immergewilde Ses Snare, die briljante kitaarduo CH2 en kitaarmeester Greg Georgiades.


[Lees Meer]

UP Jeugkoor bied aan: Kinderkoor Fees 2012
UP Arts
Gelaai op 01 Jun 2012

Hierdie jaar se Kinderkoor-fees vind op Saterdag 9 Junie 2012 plaas en sluit streekskore uit veskeie gebiede van Suid Afrika in. Die kore wat optree by hierdie jaarlikse fees is die Cantare Kinderkoor o.l.v Ida Strydom, Laerskool Menlopark Koor o.l.v Susan Coetzer, die Jakaranda Kinderkoor o.l.v Michael Barrett en die UP Jeugkoor o.l.v Lhente-Mari Pitout.

[Lees Meer]

UP KUNSTE bied aan: VIR MA – ’n Spesiale aanbieding met Magdalene Minnaar en Ockie Vermeulen, toegewy aan Moedersdag.
UP Arts
Gelaai op 03 May 2012

Musiekliefhebbers in die Pretoria-omgewing kan uitsien na ʼn heerlike vars musiekbries op Sondagmiddag 13 Mei om 15:00 in die Musaion op die Universiteit van Pretoria se Hatfieldkampus.

[Lees Meer]

UP Kunste bied aan: The Real Group
UP Arts/UP Kunste
Gelaai op 02 Feb 2012

The Real Group is ‘n professionele a cappella ensemble vanuit Swede, wat sedert hul ontstaan 27 jaar gelede konstant hul styl ontwikkel en vernuwe het. Hulle is een van grootste kragte in vandag se sangmusiekwęreld.

[Lees Meer]

UP Kunste bied aan: Carols & Chords - ‘n Spesiale Kersprogram
UP Arts
Gelaai op 18 Nov 2011

Ockie Vermeulen en Charl du Plessis lei Kerstyd op Sondag 27 November in met ’n unieke konsert in die Musaion op die Tukkie-Kampus.

[Lees Meer]

UP KUNSTE bied aan: PIMP MY PIANO met Charl du Plessis
UP Arts
Gelaai op 03 Aug 2011

Suid-Afrika het slegs een ?Piano Man? en op 21 Augustus sal Charl du Plessis jou musikale ervaring van die klavier eens en vir altyd opgradeer.

[Lees Meer]

UP KUNSTE bied aan: KAROO KATEDRAAL - 'n Debuut-musiekproduksie van die afgelope ABSA KKNK.
UP Arts
Gelaai op 11 May 2011

Musiekliefhebbers in die Pretoria-omgewing kan uitsien na 'n heerlike vars musiekbries direk vanuit die hart van vanjaar se ABSA KKNK ....

[Lees Meer]

Afgestorwe kunstenaar open sy eie uitstalling
UP Arts
Gelaai op 19 Apr 2011

Die beroemde Suid-Afrikaanse avant-garde kunstenaar, Christo Coetzee (1929 ? 2000) was dwarsdeur sy lewe ?n omstrede figuur. Op 4 Mei 2011 sal Christo Coetzee ?n uitstalling van 64 van sy eie kunswerke in die Edoardo Villa Museum, Ou-Merensky gebou op die hoofkampus van die Universiteit van Pretoria open.

[Lees Meer]

UP Kunste bied aan: Nataniël, Charl du Plessis & UP Simfonie-orkes
Philippa Kotzé
Gelaai op 14 Oct 2010

Die Universiteit van Pretoria Simfonie-orkes in Konsert met 'n uitvoering van Ravel se opwindende Bolero, met Charl du Plessis die immergroen Rhapsody in Blue en Nataniël se "ware" storie van Tsjaikowski se Swanemeer met Suites uit die ballet. Die dirigent is Eric Rycroft.

[Lees Meer]

UP Kunste bied aan: Simply Stunning Soloist
Philippa Lotzé
Gelaai op 15 Sep 2010

UP Kunste bied die Universiteit van Pretoria se Simfonie Orkes aan in ?n concerto fees met nege student-soliste vanuit die orkes. Die talent in die orkes sal ten toon gestel word deur bewegings vanuit concerti uit die hele klassieke spektrum.

[Lees Meer]

UP Kunste bied aan 'Beethoven and Bursting Beyond'
Phillippa Kotzé
Gelaai op 09 Sep 2010

UP Kunste bied die Universiteit van Pretoria Simfonieorkes aan in hul eerste program vir die tweede semester, getiteld 'Beethoven and Bursting Beyond'.

[Lees Meer]

UP Kunste en Illusion Entertainment bied aan: Sleightly Magical 2 met Ilan Smith
UP Arts
Gelaai op 03 Sep 2010

Kom geniet aand van kulkuns, misterie en illusie saam met Ilan Smith, meester van intrige en wonder. Ilan Smith het die vermoë om te verstom en te betower, wat gehore losmaak van die werklikheid, ongeloof opskort en drome laat droom. Kom ervaar Ilan se vermaaklike vaardigheid, styl en kreatiewe flair op Maandag 6 September in die Lierteater op die Universiteit van Pretoria se Hatfield kampus.

[Lees Meer]

Stories uit die kou - 'n produksie in samewerking met UP Kunste
UP Arts
Gelaai op 18 Aug 2010

In sy debuutproduksie, "Stories uit die kou", vertel Neil McDonald van Verniel staaltjies uit ondervindings wat aanleiding gegee het tot 'n keur van die magdom liedjies wat hy die afgelope dekade geskryf het.

[Lees Meer]

UP Kunste en Illusion Entertainment bied aan: Slightly Magical
UP Arts
Gelaai op 14 May 2010

Kom geniet ‘n aand van Betowering, Misterie en Illusies. Slightly Magical beloof ‘n aand van pret en komiese kulkuns waar jy van die ongelooflikste kulkuns en verstommende illusies sal beleef. Die ervaring van komedie en kulkuns (gekombineer in een vertoning) is die perfekte manier om jou van die węreld om jou te laat vergeet.

[Lees Meer]

UP Kunste
Alex Duffey
Gelaai op 10 May 2010

Openbare lesing deur dr Beatrice Martin

[Lees Meer]

UP Kunste is die gasheer vir 'n groot internasionale uitstalling vanaf Meksiko
Marie Breedt
Gelaai op 10 May 2010

"Worldview and Skills : The Mesoamerican Ball game."



[Lees Meer]

UP Kunste bied aan: 'Ravishing, Riveting, Rhapsodies'
Philippa Kotzé
Gelaai op 10 May 2010

UP Kunste bied aan die Universiteit van Pretoria Simfonieorkes met "Ravishing, Riveting, Rhapsodies".

[Lees Meer]

UP Kunste bied aan ‘n konsert met twee internasionaal bekende universiteitskore
Pamela Oosthuizen
Gelaai op 05 May 2010

UP Kunste bied met trots aan ʼn konsert met die Universiteit van Pretoria Camerata en die Noord-Arizona Universiteit Shrine of the Ages Koor vanuit die VSA.


[Lees Meer]

UP Kunste bied aan: Gratis Etensuur konsert 22 April 2010
Pamela Oosthuizen
Gelaai op 22 Apr 2010

Die Tuks Camerata studente koor, gedirigeer deur die bekroonde dirigent Christo Burger tree op tydens 'n gratis Etensuur Konsert op Donderdag 22 April 2010. Die optrede vind plaas om 12:40 in die Musaion by die Universiteit van Pretoria.


[Lees Meer]

UP Kunste bied aan: Tuks Camerata en die St Mary’s Singers in die Musaion
Nompilo Matshazi
Gelaai op 29 Mar 2010

Datum: 17 April 2010
Tyd: 18:30 for 19:00
Venue: Musaion UP Hatfield Kampus
Kaartjies: R30 vir volwassenes, R20 vir pensioenarisse, studente en skoliere


[Lees Meer]

Hoërskool Koorfees
Nompilo Matshazi
Gelaai op 08 Mar 2010

Hierdie jaar se Hoërskool kore-fees vind plaas op Saterdag 13 Maart 2010 en bestaan uit uitgenooide kore vanuit Pretoria.

[Lees Meer]

UP Kunste & Die Antieke Egiptiese en Nabye Oosterse Vereniging nooi u hartlik uit na 'n prestige lesing deur Dr Sven Ouzman (UP)
Prof Alex Duffey
Gelaai op 15 Feb 2010

Argeologie in 'n toestand: opgrawings in Palestina en Israel

[Lees Meer]

Oudisies UP Simfonie-orkes
Philippa Kotze
Gelaai op 28 Jan 2010

Tukkies se eie Simfonie-orkes is oop vir enigeen wat 'n orkes instrument kan speel op 'n aanvaarbare standaard.

[Lees Meer]

UP Kunste kondig met trots aan die nuwe CD deur Tuks Camerata
Pamela Oosthuizen
Gelaai op 07 Dec 2009

UP Kunste is trots om die vrystelling aan te kondig van die Universiteit van Pretoria Camerata se nuwe CD “A Reign of Rest”.



[Lees Meer]

Suid-Afrika se noemenswaardigste goudskat word vir die nasie ten toon gestel
Johann van Rheede
Gelaai op 03 Nov 2009

Een van die grootste goudskatontdekkings op die Afrikakontinent, die duisend jaar oue Mapungubwe- argeologiese goudversameling, word vanaf 29 Oktober 2009 in die Mapungubwe Museum in Pretoria aan die publiek vertoon.


[Lees Meer]

Van Nostalgie tot Brękvis in Bloemfontein: UP Simfonie-orkes en Laurika Rauch, ‘n dawerende sukses
Philippa Kotze
Gelaai op 03 Nov 2009

UP Kunste het op 16 en 17 Oktober konserte aangebied in die Aula voor stampvol gehore wat kom luister het na die diva se fluweel stem begelei deur ‘n grootskaalse simfonie-orkes.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
University of Pretoria Camerata wins at international choral competition
Deur UP Arts
Gelaai op 06 Dec 2010

The University of Pretoria Camerata received an early Christmas present in snow covered Bratislava.

[Lees Meer]

UP Arts and Illusion Entertainment Presents: Sleightly Magical with MAURO - The man whose hands do feats.
Deur UP Arts
Gelaai op 25 Oct 2010

Come enjoy an evening of hilariously funny comedy magic with international comedy magician MAURO on 2 November 2010 in the Lier Theatre.

[Lees Meer]

UP Arts hosts the Embassy of Mexico, presenting a concert in celebration of the 200th anniversary of Mexican independence.
Deur UP Arts
Gelaai op 13 Sep 2010

UP Arts invites you to a concert presented by The Embassy of Mexico on 16 September in the Musaion.

[Lees Meer]

Don't miss special Uruguayan art exhibition
Deur Daniel Mosako
Gelaai op 23 Aug 2010

The "Uruguayan Features" exhibition of 17 paintings by Gabriela Acevedo was officially opened by his Excellency the Ambassador of the Uruguay from the Embassy of the Oriental Republic of Uruguay, on Thursday, 19 August.

[Lees Meer]

UP Arts hosts a Multimedia Ballet presented by the High Commission of India
Deur UP Arts
Gelaai op 10 Aug 2010

The High Commission of India invites you to "Mahatma Gandhi" - a multimedia ballet performed by the School of Indian Classical Odissi Dance from Maryland, USA. The production, which is led by Dr. Chitra Krishnamurti, is taking place in the Aula theatre, Universtiy of Pretoria Hatfield campus, on Thursday 12 August 2010 at 19:30 (doors open at 19:00).

[Lees Meer]

UP Arts and Ancient Egyptian and near Eastern Society year programme - 2010
Deur Alex Duffey
Gelaai op 04 Jun 2010

UP Arts invites you to the following events hosted in collaboration with the Ancient Egyptian and near Eastern Society during 2010.

[Lees Meer]

THE VAN WOUW HOUSE MUSEUM
Deur Alex Duffey
Gelaai op 11 May 2010

In March 2010 all the artworks by the famous South African pioneer sculptor, Anton van Wouw, were moved from the Van Wouw House Museum on the corner of Rupert and Clarke Streets in Brooklyn to the Edoardo Villa Museum on the main campus of the University of Pretoria. This move was done for security reasons. At the same time the curator, Mr. Daniel Mosako, was also moved to the main campus.

[Lees Meer]

UP Arts lunch-hour concert
Deur Marié Breedt
Gelaai op 16 Mar 2010

The University of Pretoria Symphony Orchestra (UPSO), conducted by Eric Rycroft will be performing at this week’s lunch hour concert.



[Lees Meer]

Its Symphonic, Seriously!
Deur Hennie Jansen van Nieuwenhuizen
Gelaai op 08 Mar 2010

UP Arts presents the University of Pretoria Symphony Orchestra’s kick off to their 2010 series of concerts with a new programme entitled, “Seriously Symphonic” on 26 March 2010.

[Lees Meer]

UP Arts hosting Traditional Japanese Theatre DVD Lecture
Deur Nompilo Matshazi
Gelaai op 09 Feb 2010

DVD Presentation Introducing Kabuki, Bunraku, Noh and Gagaku By Ms Michiko Hirama.

[Lees Meer]

UP Jacaranda Children's Choir - overall winners of international Youth Music Festival
Deur UP Arts
Gelaai op 15 Jul 2010

The choir will set foot on home soil again, this time with the title of the overall winners of the Bratislava International Youth Music Festival where they competed in Slovakia.

[Lees Meer]

University of Pretoria Museum Public Notice (11 June - 12 July 2010)
Deur Sian Tiley-Nel
Gelaai op 09 Jun 2010

Please note that access to the University of Pretoria Museums
may be difficult during the World Cup period. Also note that Museums will close at 12:00 on 11 June and will be closed on match days (23 June, 25 June and 29 June 2010).

[Lees Meer]

TUKS CELEBRATES MUSEUMS FOR SOCIAL HARMONY
Deur Nompilo Matshazi
Gelaai op 14 May 2010

The University of Pretoria, along with heritage institutions in almost 100 countries worldwide, will be celebrating International Museum Day on the 18 May 2010 at the Old Arts Building.

[Lees Meer]

The International Library for African Music Exhibition
Deur Daniel Mosako
Gelaai op 26 Apr 2013

The International Library for African Music Exhibition was opened on 19 March 2013 and will be on display for the entire first semester at the Villa Museum.

[Lees Meer]

Attention all conductors, singers and music lovers
Deur UP Youth Choir
Gelaai op 15 Feb 2013

The Real Group returns after the amazing reception they received in 2012 on their first visit to South Africa.

[Lees Meer]

DOUBLE PIANO RECITAL with Nico de Villiers (U.K.), Charl du Plessis (S.A.) and guest artist Hanli Stapela (voice)
Deur UP Arts
Gelaai op 03 Sep 2012

DOUBLE PIANO RECITAL with Nico de Villiers (U.K.), Charl du Plessis (S.A.) and guest artist Hanli Stapela (voice)

[Lees Meer]

UP Arts hosts: Duo Siqueira Lima - Guitar Duo Cecilia Siqueira and Fernando Lima
Deur UP Arts
Gelaai op 13 Sep 2011

UP Arts and the Embassy of Uruquay proudly presents Duo Siqueira Lima. The concert will take place in the Musaion (University of Pretoria Hatfield Campus) on 20 September 2011 at 19:00. Entrance is free.

[Lees Meer]

«Terug na die huidige nuus