University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
UP Kunste

HoŽrskool Koorfees

Deur Nompilo Matshazi

Gelaai op 08 Maart 2010



Hierdie jaar se HoŽrskool kore-fees vind plaas op Saterdag 13 Maart 2010 en bestaan uit uitgenooide kore vanuit Pretoria.

Die kore wat optree by hierdie jaarlikse fees is die St. Mary’s DSG Choir o.l.v van Christo Burger, Pretoria High School for Boys en Pretoria High School for Girls albei o.l.v Michael Barret, St. Albans Boys College Choir o.l.v Ralf Schmidt, Hoërskool Overkruin koor o.l.v Attie Rossouw, en die U.P.Jeugkoor o.l.v Lhente-Mari Pitout.   

Die Universiteit van Pretoria Jeugkoor, onder leiding van Lhente-Mari Pitout, vorm deel van die multikoormodel van die universiteit en bestaan uit 64 koorlede vanuit die Tshwane gebied. Hulle verteenwoordig 17 skole en hul ouderdomme strek van 14 to 19 jaar. Musiekbelangstelling en -onderrig sowel as ’n samehorige veelvoudige kultuurgemeenskap vorm deel van die koor se opvoedingstaak.  

Die konsert vind plaas op Saterdag 13 Maart 2010, om 19:00 in die Musaion by die Universiteit van Pretoria, Lynnwood Kampus. Kaartjies is beskikbaar teen R50 vir volwassenes, R30 vir pensionarisse/kinders onder 12 en is beskikbaar by Heinrich Springhorn, (072 368 1167) of stuur ‘n epos aan upyouthchoir@gmail.com vir verdere inligting.



Bookmark this page:


Kommentaar

Stuur Kommentaar
Items gemerk met 'n * is verpligtend
Tenminste een van die items gemerk met ** moet ingevul word.


U Kontakinligting
Naam *
U E-posadres *
Onderwerp *
Boodskap *
Sekuriteitsbeeld *
Sekuriteitskode
Tik asb die kode in die beeld hier bo in. *