English |  Afrikaans |    
  
Department Menslikehulpbronbestuur

Welkom by die Departement Menslikehulpbronbestuur

Ons is een van die voorste instellings in Suid-Afrika wat onderrig en opleiding vir professionele mense bied (praktisyns en konsultante) vir beroepe in die veld van Menslikehulpbronbestuur en Bedryf- en Organisasie sielkunde.

Ons kan jou uitstekende en gesogte geakkrediteerde kwalifikasiesen professionele status bied, wat noodsaaklik in vandag se veranderende en uitdagende besigheidswêreld is.

Hierdie Departement is een van slegs twee akademiese departemente wat jou akademiese kwalifikasies bied wat aan professionele registrasie by twee Professionele Rade gekoppel is:  

Ons gee jou die voordeel om jou merk in die werksmark te kan maak.  

 

Nuus

1ste Wêreldkonferensie oor Persoonlikheid - 09/04/2013
Vanaf Department Menslikehulpbronbestuur

Wanneer mens die woord ‘persoonlikheid’ noem, is die eerste ding wat by jou opkom hoe gaaf ’n mens is, of ons wonder hoe toegewyd hy is, is hy maklik om mee oor die weg te kom, is hy ongeskik of gaaf, hardwerkend of lui en so aan. Eintlik is daar veel meer aan persoonlikheid as wat op die oog af blyk. Dit is presies waarom die Personality Psychology Foundation die 1ste Wêreldkonferensie oor Persoonlikheid gehou het.

[Lees Meer]

1st World Conference on Personality
19 – 23 March 2013, Stellenbosch, South Africa
Read more