University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Sentrum vir Kontekstuele Bediening

Registreer vir kursusse

Belê vandag in die toekoms van jou bediening deur hierdie drie maklike stappe te volg!

  1. Stap Een - Kliek HIER om ‘n registrasievorm af te laai.
  2. Stap Twee – Druk die vorm uit, voltooi dit en skandeer dit.
  3. Stap Drie – E-pos die geskandeerde vorm na CCM.CE@UP.AC.ZA

NB – Gebruik asb bogenoemde e-posadres wanneer die vorm gestuur word vir vinniger resultate!

 

Lees die voorwaardes vir registrasie.