English |  Afrikaans |    
  
Skool vir Inligtingtegnologie

Akademiese programme

Die Skool vir Inligtingtegnologie bied die volgende interdissiplinêre grade aan:

Die drie departemente in die Skool vir IT bied elk hul eie keuse van grade aan wat op hul departementele webwerwe uiteengesit word.