TuksNetbal Koshuis Liga 2013
Wie gaan dit wees in 2013...?
Die TuksNetbal Koshuis Liga begin einde Julie 2013 met die nuwe Fast5 Netbal formaat.
Kliek hier vir die Registrasie Vorm en die nuwe Reëls
Inskrywings sluit 26 April 2013
Datums:
30 Julie 2013
6 Augustus 2013
13 Augustus 2013
20 Augustus 2013
27 Augustus 2013
3 September 2013
10 September 2013
.jpg)
2012 Wenners...
Senior Liga:
1. Klaradyn
2. Curlitzia
3. Asterhof
1ste Jaar Liga:
1. Vividus
2. Madelief
3. Curlitzia
|