English |  Afrikaans |    
  
Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing & IT

IBIT-fakulteit se IBIT-weke

Deur Emly Mathe

Gelaai op 03 Desember 2009

FAKULTEIT IBIT-WEKE

IBIT Fakulteitsweek 2013


Die Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie bied twee keer 'n die IBIT-week vir leerders in graad 10, 11 en 12.

Hierdie ingligtingsgeleenthede word vir voornemende studente in die Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie aanbied. Leerders kry die geleentheid om teoreties asook prakties kennis te maak met al die verskillende dissiplines sodat hulle die regte beroepskeuse kan maak.

Die Eerste IBIT-week (Ingenieurswese program) was suksesvol aangebied op 24 Maart – 27 Maart 2013.

Die tweede IBIT-week (Ingenieurswese en Inligtingtegnologie programme) sal plaasvind vanaf
7 Julie – 10 Julie 2013. Hierdie week is vol en amptelik gesluit.


Vir meer inligting, kontak asseblief:
Ms Emly Mathe/EBIT Mentors
Tel no: 012 420 2482/3801
Epos: ebitweek@up.ac.za



Bookmark this page: